Danny McBride

Danny McBride
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daniel Richard McBride[1]
Geboorte 29 Desember 1976 (1976-12-29)
Statesboro, Georgia, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Gia Ruiz
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danny McBride (gebore December 29, 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pineapple Express (2008), Tropic Thunder (2008), en This Is the End (2013), en in die televisiereeks Vice Principals (2016).

  1. Byrne, Paul (14 September 2008). "Danny McBride talks Eastbound & Down & his upcoming Movies" (in Engels). Movies Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2019. Besoek op 14 November 2010.

Developed by StudentB